速報APP / 教育 / Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Af

Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Af

價格:免費

檔案大小:45.9 MB

版本需求:需要 iOS 8.0 或以上版本。與 iPhone、iPad 及 iPod touch 相容。

支援語言:英語

Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans(圖1)-速報App

Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.

Dit is nie net ’n hoogtepunt in die lewe van ’n gretige graadeentjie nie, maar is ’n noodsaaklike bousteen in ’n kind se ontwikkeling – ’n bousteen wat vir die res van ’n kind se lewe vrugte afwerp.

Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans(圖2)-速報App

Die alfabet skryf met fonetiese klanke app is daarop gefokus om leerders te help met die herkenning van die klanke en letters.

Die app fokus op die volgende:

Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans(圖3)-速報App

• Die leer van die alfabet.

• Die herkenning van die klanke en letters.

Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans(圖4)-速報App

• Die skryf van die letters van die alfabet.

Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans(圖5)-速報App

支援平台:iPhone, iPad